Bou saam met goeie nuus
Gemeenskapskoerant met 'n verskil Community Paper with a difference In 2007 the first copy of die courant saw the light in the form a schools paper. At first it was a monthly publication but in September 2008 the paper was distributed every second week. Further growths and the growing need in the community led to the decision to publish die courant every week. This has been the norm since 2009. A community paper that is weekly, free and distributed to the post boxes of the entire Swartland. In 2013 die courant received the coveted Diamond Award in the media category from PMR Africa, a research company that rewards businesses on merit for their service and popularity in a district. In 2012 die courant was named a finalist in the Malmesbury Chamber of Commerce "Best Service Provider" competition and received a third place. In 2013 they stepped it up and clinched a second place. This popular newspaper continues to grow in popularity and is always in demand. In 2016 het dié courant ook sy verspreiding na Wellington uitgebrei en versprei weekliks hier 12 000 eksemplare van dié courant Wellington met nuus van dié Bolandse dorp. Intussen het die mediahuis nog ‘n nuwe toevoeging tot die stal - dié van dié courant Bergrivier en dié courant Weskus waar 17 000 eksemplare ook weekliks op Woensdag hier versprei word. Hierdie vertakking van die oorspronklike uitgawe is onderhewig aan dieselfde beleid van goeie, positiewe, informatiewe en opbouende nuus. In die Swartland versprei dié courant weekliks 20 000 eksemplare, op Wellington 12 000, in die Bergrivier 5000 en in die Weskus 12 000. Die span spesialiseer ook in fotografie en die druk van ander publikasies soos programme vir spesiale geleenthede, soos die jaarlikse FNB Classic Clashes-kragmeting tussen Schoonspruit Sekondêr en Piketberg Hoërskool.